- Beplan jou skedule, insluitend jou persoonlike lewe.
- Werk 'n studieplan uit vir klas toetse.
- Begin onmiddelik werk aan take. Moet nie wag tot die laaste minuut om daarmee te begin nie, jy gaan vasbrand.
- Vergelyk notas met klas maats op 'n gereelde basis, om seker te maak jy het al die notas.
- Maak altyd persoonlike notas van dosente, dit help tydens eksamen tye.
- Wees altyd georganiseerd, al die notas kan soms oorweldigend raak.
Wednesday, 25 September 2013
Hoe om die universiteit se werklas te beheer!
Universiteit kan soms baie oorweldigend raak. Daar is altyd opdragte en take om klaar te maak. Hier is 'n paar ruglyne om jou te help om kop bo water te hou!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Dankie vir die wenke.Ek sal dit probeer
ReplyDeleteDis regtig baie goeie wenke. Moet dit nou net toepas.
ReplyDelete